Ecclesiastes 4:17
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Trap versigtig wanneer jy na die huis van God gaan. Gaan nader om te luister eerder as om 'n offer te bring soos dwase, want hulle weet nie dat hulle verkeerd optree nie.
Compare Ecclesiastes 4:17 across all translations →