Micah 4:14
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle sê: “Jerusalem is 'n stad waar daar baie diewe is, en die vyande maak oorlog teen die mense in die stad. Die vyande kom van al die kante, en hulle wil die koning van Israel met stokke teen sy gesig slaan.
Compare Micah 4:14 across all translations →