1 Chronicles 1:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Kus was die vader van Nimrod; hy het begin om magtig te word op die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011
Kus was ook die pa van Nimrod, wat oor die hele aarde as ’n heldhaftige soldaat bekend geword het.
Afrikaans 1933/1953
En Kus was die vader van Nimrod; hy het begin om 'n geweldenaar op die aarde te wees.
Afrikaans 1983
Uit Kus het Nimrod gekom, die eerste maghebber op die aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kus was die vader van Nimrod. Hy was die een wat begin het om as maghebber op aarde op te tree.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kus het ook 'n seun Nimrod gehad. Hy het 'n baie sterk en belangrike man geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kus was ook Nimrod se pa. Hy was wêreldwyd bekend as ’n heldhaftige vegter.