1 Chronicles 1:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Misraim was die vader van Ludiete en Anamiete en Lehabiete en Naftuhim,
Afrikaans (NLV) 2011
Uit Misraim het gekom die Ludeërs, Anammers, Lehabeërs, Naftoagiete,
Afrikaans 1933/1953
En Misráim was die vader van die Ludiete en Anamiete en Lehabiete en die Naftuhiete,
Afrikaans 1983
Uit Egipte het gekom die Ludeërs, Anammers, Lehabeërs, Naftoagiete,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Egipte was die voorvader van die Ludeërs, die Anameërs, die Lehabeërs, die Naftugiete,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense van Egipte was die voorvaders van die Ludeërs, die Anammers, die Lehabeërs, die Naftoagiete,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uit Misraim het gekom die Ludeërs, Anammers, Lehabeërs, Naftugiete,