1 Chronicles 1:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en Patrusiete en Kasluhim, waarvan die Filistyne gekom het, en Kaftoriete.
Afrikaans (NLV) 2011
Patrosane, Kaslugiete — waaruit die Filistyne voortgekom het — en die Kaftoriete.
Afrikaans 1933/1953
en die Patrusiete en Kasluhiete--waaruit die Filistyne voortgekom het--en die Kaftoriete.
Afrikaans 1983
Patrosane en die Kaslugiete uit wie die Filistyne kom, en die Kaftorane.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en van die Patrosane en die Kaslugiete, uit wie die Filistyne voortgekom het, en van die Kaftorane.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en die mense van die lande Patros, Kasluag en Kaftor. Die mense van Kasluag was die voorvaders van die Filistyne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Patrosane en die Kaslugiete, uit wie die Filistyne kom, en die Kaftoriete.