1 Chronicles 1:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het,
Afrikaans (NLV) 2011
Kanaän se oudste seun was Sidon. Kanaän was ook die voorvader van die Hetiete,
Afrikaans 1933/1953
En Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het
Afrikaans 1983
Uit Kanaän het gekom Sidon wat as sy oudste seun geld, en verder Het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kanaän het Sidon verwek, sy eersgeborene, en ook Het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense van Kanaän was die voorvaders van die mense van die lande Sidon en Het. Sidon was die oudste.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uit Kanaän het gekom Sidon, sy oudste seun, en verder Het,