1 Chronicles 1:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Arpaksad was die vader van Sela, en Sela was die vader van Heber.
Afrikaans (NLV) 2011
Arpaksad was die pa van Selag. Selag was die pa van Heber.
Afrikaans 1933/1953
En Arpágsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.
Afrikaans 1983
Uit Arpaksad het Selag gekom, en uit Selag Heber.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Arpagsad het Selag verwek, en Selag het Heber verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Arpaksad was die pa van Selag, en Selag was die pa van Heber.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uit Arpaksad het Selag gekom, en uit Selag Heber.