1 Chronicles 1:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is hulle geslagte: Die eersgeborene van Ismael, Nebajot; daarna Kedar en Adbeel en Mibsam,
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Ismael was Nebajot, die oudste, Kedar, Adbeël, Mibsam,
Afrikaans 1933/1953
Dit is hulle geslagsregister: die eersgeborene van Ismael was Nébajot, en Kedar en Adbeël en Mibsam,
Afrikaans 1983
Die oudste, Ismael, se nakomelinge was Nebajot, Kedar, Adbeël, Mibsam,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hier volg hulle familiegeskiedenis: Nebajot was die eersgeborene van Ismael, daarna Kedar, Adbeël en Mibsam,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is hulle nageslag. Die oudste seun, Ismael, was die voorvader van die mense van die stede Nebajot, Kedar, Adbeël, Mibsam,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ismael se nakomelinge was Nebajot, die oudste, en ook Kedar, Adbeël, Mibsam,