1 Chronicles 1:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jetur, Nafis en Kedemah. Dit is die seuns van Ismael.
Afrikaans (NLV) 2011
Jetur, Nafis en Kedma. Hulle was die seuns van Ismael.
Afrikaans 1933/1953
Jetur, Nafis en Kedma; hulle was die seuns van Ismael.
Afrikaans 1983
Jetur, Nafis en Kedma. Hulle was die seuns van Ismael.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jetur, Nafis en Kedma. Hierdie manne was die nageslag van Ismael.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jetur, Nafis en Kedma. Hulle was die nageslag van Ismael.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jetur, Nafis en Kedma. Hulle was Ismael se seuns.