1 Chronicles 1:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Ketura, die byvrou van Abraham: sy het Simran en Joksan en Medan en Midian en Jisbak en Suag gebaar. En die seuns van Joksan; Skeba en Dedan.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Ketura, die byvrou van Abraham, was Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag. Die seuns van Joksan was Skeba en Dedan.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Ketúra, die byvrou van Abraham. Sy het gebaar: Simran en Joksan en Medan en Mídian en Jisbak en Suag. En die seuns van Joksan was Skeba en Dedan.
Afrikaans 1983
Die seuns van Ketura, Abraham se byvrou: sy was die moeder van Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag. Die seuns van Joksan was Skeba en Dedan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die nageslag van Ketura, Abraham se byvrou: Sy het Simran in die wêreld gebring, ook Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag. Joksan se seuns was Skeba en Dedan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Abraham en sy byvrou Ketura was die voorouers van die mense van die lande Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag. Die mense van Joksan was die voorouers van die mense van die lande Skeba en Dedan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Abraham se byvrou, Ketura, was Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag se ma. Joksan se seuns was Skeba en Dedan.