1 Chronicles 1:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Mídian; Efa en Efer en Henog en Abida en Eldaä. Hulle almal is die seuns van Ketura.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Midian was Efa, Efer, Ganok, Abida en Eldaä. Hulle almal was seuns van Abraham by sy byvrou Ketura.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Mídian was: Efa en Efer en Henog en Abída en Éldaä. Hulle almal was seuns van Ketúra.
Afrikaans 1983
en die seuns van Midian was Efa, Efer, Ganok, Abida en Eldaä. Hulle het almal uit Ketura voortgekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en Midian se seuns was Efa, Efer, Ganog, Abida en Eldaä. Hulle almal was die nageslag van Ketura.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense van Midian was die voorouers van die mense van die lande Efa, Efer, Ganok, Abida en Eldaä. Hulle almal was die nageslag van Ketura.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Midian se seuns was Efa, Efer, Ganok, Abida en Eldaä. Hulle was almal uit Ketura se nageslag.