1 Chronicles 1:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Abraham was die vader van Isak. Die seuns van Isak; Esau en Israel.
Afrikaans (NLV) 2011
Abraham was die pa van Isak. Die seuns van Isak was Esau en Israel.
Afrikaans 1933/1953
En Abraham was die vader van Isak. Die seuns van Isak was Esau en Israel;
Afrikaans 1983
Abraham was ook die vader van Isak. Die seuns van Isak was Esau en Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Abraham het Isak verwek. Isak se seuns was Esau en Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Abraham se ander seun was Isak. Isak se seuns was Esau en Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Abraham se ander seun was Isak. Isak se seuns was Esau en Israel.