1 Chronicles 1:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Esau; Elifas, Rehuel en Jeus en Jaälam en Korag.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Esau was Elifas, Reüel, Jeüs, Jalam en Korag.
Afrikaans 1933/1953
die seuns van Esau: Élifas, Réhuel en Jehus en Jáelam en Korag.
Afrikaans 1983
Die seuns van Esau was Elifas, Reüel, Jeüs, Jalam en Korag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Esau se seuns was Elifas, Reüel, Jeüs, Jalam en Korag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Esau was die voorvader van die mense van die lande Elifas, Reüel, Jeüs, Jalam en Korag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Esau se seuns was Elifas, Reüel, Jeüs, Jalam en Korag.