1 Chronicles 1:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Seïr; Lotan en Sobal en Sibeon en Ana en Dison en Eser en Disan.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Seïr was Lotan, Sobal, Sibon, Ana, Dison, Eser en Disan.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Seïr was: Lotan en Sobal en Síbeon en Ana en Dison en Eser en Disan.
Afrikaans 1983
Die seuns van Seïr was Lotan, Sobal, Sibon, Ana, Dison, Eser en Disan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Seïr se seuns was Lotan, Sobal, Sibon, Ana, Dison, Eser en Disan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense van Seïr was die voorouers van die mense van die stede Lotan, Sobal, Sibon, Ana, Dison, Eser en Disan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Seïr se seuns was Lotan, Sobal, Sibon, Ana, Dison, Eser en Disan.