1 Chronicles 1:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Lotan; Hori en Homam, en Timna was Lotan se suster.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Lotan was Gori en Hemam. Lotan se suster is Timna genoem.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Lotan was Hori en Homam; en die suster van Lotan was Timna.
Afrikaans 1983
Die seuns van Lotan was Gori en Hemam. Timna was Lotan se suster.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Lotan se seuns was Gori en Homam. Timna was Lotan se suster.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense van Lotan was die voorouers van die mense van die lande Gori en Homam. Die mense van Timna was familie van die mense van die land Lotan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Lotan se seuns was Gori en Hemam. Timna was Lotan se suster.