1 Chronicles 1:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Sobal; Alian en Manahat en Ebal, Sefi en Onam. En die seuns van Síbeon; Aiah, en Ana.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Sobal was Alwan, Managat, Ebal, Sefi en Onam. Die seuns van Sibon was Aja en Ana.
Afrikaans 1933/1953
Die seuns van Sobal was: Aljan en Manáhat en Ebal, Sefi en Onam; en die seuns van Síbeon was Aja en Ana.
Afrikaans 1983
Die seuns van Sobal was Alwan, Managat, Ebal, Sefi en Onam. Die seuns van Sibon was Aja en Ana.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sobal se seuns was Aljan, Managat, Ebal, Sefi en Onam. Sibon se seuns was Aja en Ana.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense van Sobal was die voorouers van die mense van die lande Aljan, Managat, Ebal, Sefi en Onam. Die mense van Sibon was die voorouers van die mense van die lande Aja en Ana.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sobal se seuns was Alwan, Managat, Ebal, Sefi en Onam. Sibon se seuns was Aja en Ana.