1 Chronicles 1:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Ana; Dishon. En die seuns van Dison; Amram en Esban en Jitran en Keran.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seun van Ana was Dison. Die seuns van Dison was Gemdan, Esban, Jitran en Keran.
Afrikaans 1933/1953
Die seuns van Ana was: Dison; en die seuns van Dison was: Hamran en Esban en Jitran en Keran.
Afrikaans 1983
Die seun van Ana was Disan. Die seuns van Disan was Gemdan, Esban, Jitran en Keran.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ana se seun was Dison. Dison se seuns was Gamran, Esban, Jitran en Keran.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense van Ana was die voorouers van die mense van die stad Disan, en die mense van Disan was die voorouers van die mense van die lande Gamran, Esban, Jitran en Keran.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ana se seun was Disan. Disan se seuns was Gemdan, Esban, Jitran en Keran.