1 Chronicles 1:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Eser; Bilhan en Zavan en Jakan. Die seuns van Disan; Uz en Aran.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Eser was Bilhan, Saäwan en Akan. Die seuns van Disan was Us en Aran.
Afrikaans 1933/1953
Die seuns van Eser was: Bilhan en Sáäwan en Jáäkan. Die seuns van Disan was Us en Aran.
Afrikaans 1983
Die seuns van Eser was Bilhan, Saäwan en Akan. Die seuns van Dison was Us en Aran.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Eser se seuns was Bilhan, Saäwan en Jaäkan. Disan se seuns was Us en Aran.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense van Eser was die voorouers van die mense van die lande Bilhan, Saäwan en Jaäkan. Die mense van Dison was die voorouers van die mense van die lande Us en Aran.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Eser se seuns was Bilhan, Saäwan en Akan. Dison se seuns was Us en Aran.