1 Chronicles 1:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is die konings wat in die land Edom geregeer het voordat enige koning oor die kinders van Israel geregeer het; Bela, die seun van Beor, en die naam van sy stad was Dinhaba.
Afrikaans (NLV) 2011
En dit is die konings wat in die land Edom regeer het voordat daar konings in Israel was: Bela, seun van Beor, het oor sy stad Dinhaba regeer.
Afrikaans 1933/1953
En dit is die konings wat in die land Edom geregeer het voordat daar 'n koning oor die kinders van Israel geregeer het: Bela, die seun van Beor; en die naam van sy stad was Dinhába;
Afrikaans 1983
Hier volg nou die name van die konings wat in Edom geregeer het voordat konings oor die Israeliete geregeer het: eers Bela seun van Beor. Sy stad se naam was Dinhaba.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is die konings wat in die land Edom regeer het voordat 'n koning oor die Israeliete regeer het: Bela was die seun van Beor, en die naam van sy dorp was Dinhaba.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is die name van die konings wat in die land Edom koning was voordat die Israeliete konings gehad het: Bela seun van Beor. Sy stad was Dinhaba.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die volgende konings het in Edom regeer voordat die Israeliete ’n koning gehad het: Bela, seun van Beor. Sy stad se naam was Dinhaba.