1 Chronicles 1:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe Bela gesterf het, het Jobab, die seun van Serag, uit Bosra, in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Bela dood is, het Jobab seun van Serag uit Bosra koning geword.
Afrikaans 1933/1953
en Bela het gesterwe, en in sy plek het geregeer Jobab, die seun van Serag, uit Bosra.
Afrikaans 1983
Na Bela se dood het Jobab seun van Serag, uit Bosra, hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Bela het gesterf, en Jobab het koning geword in sy plek. Jobab was die seun van Serag, uit Bosra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Bela sterf, het Jobab koning geword. Jobab was die seun van Serag van die stad Bosra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na Bela se dood het Jobab, seun van Serag, uit Bosra, hom opgevolg.