1 Chronicles 1:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe Jobab dood was, het Husam, uit die land van die Temaniete, in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Jobab dood is, het Gusam uit die land van die Temaniete koning geword.
Afrikaans 1933/1953
En Jobab het gesterwe, en Husam, uit die land van die Temaniete, het in sy plek geregeer.
Afrikaans 1983
Na Jobab se dood is hy as koning opgevolg deur Gusam, uit die land van die Temaniete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jobab het gesterf, en Gusam, uit die gebied van die mense van Teman, het koning geword in sy plek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Jobab sterf, het Gusam van Temaniete-land koning geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na Jobab se dood het Gusam, uit die land van die Temaniete, hom opgevolg.