1 Chronicles 1:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe Samla dood was, het Saul van Rehobot by die rivier in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Samla dood is, het Saul uit die stad Regobot-aan-die-Eufraatrivier koning geword.
Afrikaans 1933/1953
En Samla het gesterwe, en Saul uit Réhobot, aan die rivier, het in sy plek geregeer.
Afrikaans 1983
Na Samla se dood is hy as koning opgevolg deur Saul van Regobot-aan-die-Rivier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Samla het gesterf, en Saul uit Regoboot-Hannahar het koning geword in sy plek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Samla sterf, het Saul van die stad Regobot koning geword. Regobot was langs die rivier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na Samla se dood het Saul van Regobot-aan-die-Rivier hom opgevolg.