1 Chronicles 1:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe Saul gesterf het, het Baälhanan, die seun van Akbor, in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Saul dood is, het Baäl-Ganan seun van Akbor koning geword.
Afrikaans 1933/1953
En Saul het gesterwe, en Baäl-Hánan, die seun van Akbor, het in sy plek geregeer.
Afrikaans 1983
Na Saul se dood is hy as koning opgevolg deur Baäl-Ganan seun van Akbor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Saul het gesterf, en Baäl-Ganan, seun van Agbor, het koning geword in sy plek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Saul sterf, het Baäl-Ganan, die seun van Akbor, koning geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na Saul se dood het Baäl-Ganan, seun van Akbor, hom opgevolg.