1 Chronicles 1:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Jafet; Gomer en Magog en Madai en Javan en Tubal en Meseg en Tiras.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Jafet was Gomer, Magog, Madai en Jawan, Tubal, Mesek en Tiras.
Afrikaans 1933/1953
Die seuns van Jafet was: Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras.
Afrikaans 1983
Die geslag van Jafet: Gomer, Magog, die Mediërs, die Grieke, Tubal, Mesek en Tiras.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jafet se nageslag was Gomer en Magog, Madai, Jawan, Tubal, Meseg en Tiras.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jafet se nageslag was die mense van die lande Gomer en Magog, die Mediërs, die Grieke en die mense van die lande Tubal, Mesek en Tiras.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die nageslag van Jafet: Gomer, Magog, Madai, Jawan, Tubal, Mesek en Tiras.