1 Chronicles 1:51 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hadad het ook gesterf. En die vorste van Edom was; hertog Timnah, hertog Aliah, hertog Jeteth,
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het Hadar ook gesterf. Die stamleiers van Edom was Timna, Alwa, Jetet,
Afrikaans 1933/1953
Toe Hadad gesterf het, was die vorste van Edom: die vors Timna, die vors Alja, die vors Jetet,
Afrikaans 1983
Na Hadar se dood was daar egter stamhoofde aan die bewind in Edom: Timna, Alwa, Jetet,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hadad het gesterf. Daarna was daar die volgende stamhoofde in Edom: stamhoof Timna, stamhoof Alja, stamhoof Jetet,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nadat Hadad gesterf het, het stamhoofde in die land Edom regeer. Die stamhoofde was Timna, Alja, Jetet,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na Hadar se dood het daar stamhoofde in Edom regeer: Timna, Alwa, Jetet,