1 Chronicles 1:54 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hertog Magdiel, hertog Iram. Dit is die hertogte van Edom.
Afrikaans (NLV) 2011
Magdiël en Iram. Hulle was die regeerders van Edom.
Afrikaans 1933/1953
die vors Mágdiël, die vors Iram; dit was die vorste van Edom.
Afrikaans 1983
Magdiël en Iram. Hulle was die stamhoofde van Edom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
stamhoof Magdiël, stamhoof Iram. Dit was die stamhoofde van Edom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Magdiël en Iram. Dit was die stamhoofde in die land Edom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Magdiël en Iram. Hulle was die stamhoofde van Edom.