1 Chronicles 1:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Javan; Elisa en Tarsis, Kittim en Dodanim.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Jawan was Elisa, Tarsis, die Kittiërs en Rodaners.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Jawan was: Elísa en Tarsísa, die Kittiërs en Rodaniete.
Afrikaans 1983
Uit Griekeland het Elisa, Tarsis, die Kittiërs en die Rodaners voortgekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jawan se nageslag was Elisa, Tarsis, die Kittiërs en Rodaners.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elisa en Tarsis, die Kittiërs en die Rodaners was afstammelinge van die Grieke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die nageslag van Jawan: Elisa, Tarsis, Kittim en die Rodaners.