1 Chronicles 1:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Gam; Kus en Misraim, Put en Kanaän.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Gam was Kus, Misraim, Put en Kanaän.
Afrikaans 1933/1953
Die seuns van Gam was: Kus en Misráim, Put en Kanaän.
Afrikaans 1983
Die nageslag van Gam: Kus, Egipte, Put en Kanaän.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gam se nageslag was Kus, Egipte, Put en Kanaän.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gam se nageslag was die mense van die lande Kus, Egipte, Put en Kanaän.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die nageslag van Gam: Kus, Misraim, Put en Kanaän.