1 Chronicles 1:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Kus; Seba en Hawila en Sabta en Raäma en Sabtega. En die seuns van Raäma; Skeba en Dedan.
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Kus was Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Die seuns van Rama was Skeba en Dedan.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Kus was: Seba en Hawíla en Sabta en Raéma en Sábtega; en die seuns van Raéma was: Skeba en Dedan.
Afrikaans 1983
Die nageslag van Kus: Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Die nageslag van Rama: Skeba en Dedan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kus se nageslag was Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabtega. Rama se nageslag was Skeba en Dedan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kus se nageslag was die mense van die lande Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Rama se nageslag was die mense van die lande Skeba en Dedan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die nageslag van Kus: Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Die nageslag van Rama: Skeba en Dedan.