1 Chronicles 11:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die hele Israel by Dawid in Hebron vergader en gesê: Kyk, ons is jou been en jou vlees.
Afrikaans (NLV) 2011
Die hele Israel het na Dawid in Hebron gegaan en vir hom gesê: “Ons is almal deel van u familie.
Afrikaans 1933/1953
Toe kom die hele Israel by Dawid in Hebron bymekaar en sê: Kyk, ons is u been en u vlees.
Afrikaans 1983
Die hele Israel het gesamentlik na Dawid toe gekom in Hebron en gesê: “Ons is tog almal u eie mense!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die hele Israel het by Dawid in Hebron byeengekom en gesê: “Kyk, ons is u bloedfamilie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die hele Israel het na Dawid toe gekom in die stad Hebron en hulle het vir hom gesê: “Jy weet ons is jou mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die hele Israel het toe na Dawid in Hebron toe gegaan. Hulle het vir hom gesê: “Ons is deel van jou familie.