1 Chronicles 11:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die dapper manne van die leër was: Asahel, die broer van Joab, Elhanan, die seun van Dodo, van Betlehem,
Afrikaans (NLV) 2011
Hierdie manne is ook ingesluit onder die magtige manne van Dawid: Asael, die broer van Joab; Elganan, seun van Dodo, uit Betlehem;
Afrikaans 1933/1953
En die dapper helde was: Asahel, die broer van Joab, Élhanan, die seun van Dodo, uit Betlehem;
Afrikaans 1983
Die dapper manne was: Asael broer van Joab; Elganan seun van Dodo uit Betlehem;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die dapper krygers was: Asael, broer van Joab; Elganan, seun van Dodo, uit Betlehem;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die spesiale manne was: Asael broer van Joab, Elganan seun van Dodo van die stad Betlehem,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die dapper helde was verder: Asael, Joab se broer; Elganan, Dodo se seun uit Betlehem;