1 Chronicles 11:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Selek, die Ammoniet, Naharai, die Berotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Seruja,
Afrikaans (NLV) 2011
Selek van Ammon; Nagrai van Beërot, wapendraer van Joab, seun van Seruja;
Afrikaans 1933/1953
Selek, die Ammoniet; Nágrai, die Berotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Serúja;
Afrikaans 1983
Selek die Ammoniet; Nagrai uit Beërot, wapendraer van Joab seun van Seruja;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Selek die Ammoniet; Nagrai uit Beërot, die wapendraer van Joab, seun van Seruja;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Selek die Ammoniet, Nagrai van die stad Beërot, Nagrai het die wapens gedra van Joab seun van Seruja,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Selek die Ammoniet; Nagrai uit Beërot, die wapendraer van Joab, Seruja se seun;