1 Chronicles 11:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jediael, die seun van Simri, en Joha, sy broer, die Tisiet,
Afrikaans (NLV) 2011
Jediael, seun van Simri; Joga, sy broer van Tis;
Afrikaans 1933/1953
Jedíael, die seun van Simri; en Joha, sy broer, die Tisiet;
Afrikaans 1983
Jediael seun van Simri; sy broer Joga uit Tis;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jediael, seun van Simri, en sy broer Joga uit Tis;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jediael seun van Simri, sy broer Joga van die stad Tis,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jediael, Simri se seun; Joga, sy broer uit Tis;