1 Chronicles 12:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die kinders van Levi vier duisend ses honderd;
Afrikaans (NLV) 2011
Van die stam van Levi was daar 4 600 soldate.
Afrikaans 1933/1953
van die seuns van Levi, vier duisend ses honderd;
Afrikaans 1983
van die Leviete: 4 600;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
uit die nageslag van Levi – 4 600;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van die Levi-stam was daar 4 600 manne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
uit die stam van Levi: 4 600 soldate;