1 Chronicles 12:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jójada was die leier van die Aäroniete, en saam met hom drie duisend sewe honderd;
Afrikaans (NLV) 2011
Dit het Jojada ingesluit, wat leier van die familie van Aäron was, met 3 700 onder sy bevel.
Afrikaans 1933/1953
en Jehójada, die bevelhebber van die Aäroniete, en saam met hom drie duisend sewe honderd;
Afrikaans 1983
ook nog Jojada, die Aäronitiese vors met 3 700 man by hom,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jojada, die leier van die Aärongroep, en saam met hom 3 700;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jojada, die hoof van die nageslag van Aäron, het ook gekom. Saam met hom was daar 3 700 manne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
asook Jojada, ’n leier uit die familie van Aäron met 3 700 man by hom