1 Chronicles 12:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En van die Daniete wat in oorlog was, agt-en-twintigduisend-seshonderd.
Afrikaans (NLV) 2011
Van die stam van Dan was daar 28 600 soldate, almal gereed vir die geveg.
Afrikaans 1933/1953
en van die Daniete, toegerus vir oorlog, agt en twintig duisend ses honderd;
Afrikaans 1983
van die Danniete: 28 600 gewapende man;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
uit die mense van Dan, in gevegslinies opgestel – 28 600;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van die Dan-stam het 28 600 manne gekom, hulle almal was gereed om oorlog te maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
uit die stam van Dan: 28 600 gewapende soldate;