1 Chronicles 13:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Dawid het daardie dag vir God bang geword en gesê: Hoe kan ek die ark van God na my huis toe bring?
Afrikaans (NLV) 2011
Omdat Dawid toe vir God bang was, het hy gevra: “Hoe kan ek ooit die ark van God terugneem in my sorg?”
Afrikaans 1933/1953
En Dawid het daardie dag vir God bevrees geword en gesê: Hoe kan ek die ark van God na my toe bring?
Afrikaans 1983
Dawid het daardie dag bang geword vir God en gesê: “Hoe kan ek die ark van God nou na my toe bring?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dawid het daardie dag bang geword vir God en gesê: “Hoe kan ek die ark van God na my toe bring?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het daardie dag bang geword vir die Here. Dawid het gesê: “Ek kan nie die kis van God na my toe laat kom nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na die gebeure was Dawid bang vir die Here. Hy het gewonder: “Hoe kan ek die verbondsark van God ooit onder my sorg bring?”