1 Chronicles 14:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die Filistyne het hulle weer in die dal versprei.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar na ’n ruk het die Filistyne teruggekom en die dal weer geplunder.
Afrikaans 1933/1953
Maar die Filistyne het hulle nog weer in die dal versprei.
Afrikaans 1983
Toe die Filistyne weer 'n keer in die laagte ontplooi,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarna het die Filistyne weer in die vallei stelling ingeneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Filistyne het weer na Spook-laagte gekom en hulle het daar gereedgestaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Filistyne het die vallei later weer beset.