1 Chronicles 14:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is die name van sy kinders wat hy in Jerusalem gehad het; Sammua en Sobab, Natan en Salomo,
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is die name van Dawid se seuns wat in Jerusalem gebore is: Sima, Sobab, Natan, Salomo,
Afrikaans 1933/1953
En dit is die name van die kinders wat hy in Jerusalem gehad het: Sámmua en Sobab, Natan en Salomo
Afrikaans 1983
Hier is die name van die kinders wat in Jerusalem vir hom gebore is: Sima, Sobab, Natan, Salomo,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is die name van die kinders wat in Jerusalem vir hom gebore is: Sammua, Sobab, Natan en Salomo,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is die name van die kinders van Dawid wat in Jerusalem gebore is: Sammua, Sobab, Natan, Salomo,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die name van Dawid se kinders wat in Jerusalem gebore is, was: Sima, Sobab, Natan, Salomo,