1 Chronicles 14:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die Filistyne het gekom en hulle versprei in die dal Refaim.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Filistyne het aangekom in die Refaimdal en dit geplunder.
Afrikaans 1933/1953
En die Filistyne het gekom en hulle versprei in die dal Refáim.
Afrikaans 1983
Die Filistyne het in die Spooklaagte aangekom en daar ontplooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Filistyne het gekom en in die vallei van Refaïm stelling ingeneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Filistyne het gekom tot in Spook-laagte en hulle het daar gereedgestaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Filistyne het hulle magte in die Refaimvallei ontplooi.