1 Chronicles 15:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
van die seuns van Ussiël; Amminadab, die owerste, en sy broers honderd-en-twaalf.
Afrikaans (NLV) 2011
Daar was 112 van die Ussiëlgroep, met Amminadab as hulle leier.
Afrikaans 1933/1953
van die seuns van Ussiël: Amminádab, die owerste, en sy broers, honderd en twaalf.
Afrikaans 1983
en van die Ussiëlgroep die leier Amminadab met sy honderd en twaalf ampsgenote.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die nageslag van Ussiël was Amminadab die leier; sy stamgenote was 112 man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van die Ussiël-familie was daar 112, en hulle leier was Amminadab.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
112 ampsdraers uit die Ussiëlgroep, met Amminadab as leier.