1 Chronicles 15:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Beregja en Elkana was poortwagters vir die ark.
Afrikaans (NLV) 2011
Berekja en Elkana is gekies om die ark te beskerm.
Afrikaans 1933/1953
En Berégja en Élkana was poortwagters by die ark.
Afrikaans 1983
Berekja en Elkana was poortwagte by die ark.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Beregja en Elkana was deurwagte vir die ark.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Berekja en Elkana was poortwagte by die kis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Berekja en Elkana sou die ark bewaak.