1 Chronicles 15:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die seuns van Kehat; Uriël, die owerste, en sy broers honderd-en-twintig;
Afrikaans (NLV) 2011
Daar was 120 van die Kehatgroep, met Uriël as hulle leier.
Afrikaans 1933/1953
van die seuns van Kehat: Uriël, die owerste, en sy broers, honderd en twintig;
Afrikaans 1983
van die Kehatgroep was daar die leier Uriël met sy honderd en twintig ampsgenote,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die nageslag van Kehat was Uriël die leier; sy stamgenote was 120 man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van die Kehat-familie was daar 120 mense, en hulle leier was Uriël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
120 ampsdraers uit die Kehatgroep, met Uriël as leier;