1 Chronicles 15:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
van die seuns van Merári; Asaja, die owerste, en sy broers twee honderd en twintig;
Afrikaans (NLV) 2011
Daar was 220 van die Merarigroep, met Asaja as hulle leier.
Afrikaans 1933/1953
van die seuns van Merári: Asája, die owerste, en sy broers, twee honderd en twintig;
Afrikaans 1983
van die Merarigroep die leier Asaja met sy twee honderd en twintig,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die nageslag van Merari was Asaja die leier; sy stamgenote was 220 man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van die Merari-familie was daar 200, en hulle leier was Asaja.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
220 ampsdraers uit die Merarigroep, met Asaja as leier;