1 Chronicles 15:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die seuns van Elisafan; Semája, die owerste, en sy broers twee honderd;
Afrikaans (NLV) 2011
Daar was 200 van die Elisafangroep, met Semaja as hulle leier.
Afrikaans 1933/1953
van die seuns van Elisáfan: Semája, die owerste, en sy broers, twee honderd;
Afrikaans 1983
van die Elisafangroep die leier Semaja met sy twee honderd,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die nageslag van Elisafan was Semaja die leier; sy stamgenote was 200 man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van die Elisafan-familie was daar 200, en hulle leier was Semaja.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
200 ampsdraers uit die Elisafangroep, met Semaja as leier;