1 Chronicles 17:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En nou, HERE, U is God, en U het hierdie goedheid aan u kneg belowe.
Afrikaans (NLV) 2011
Want U is God, o Here. En U het hierdie goeie dinge oor my, u kneg, belowe.
Afrikaans 1933/1953
En nou, HERE, U is God, en U het hierdie goeie saak oor u kneg gespreek.
Afrikaans 1983
“En nou, Here, U is God. U het hierdie goeie beloftes aan u dienaar gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En nou, Here, U is God; U het hierdie goeie woord oor u dienaar uitgespreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En nou, Here, U alleen is God, en U het hierdie goeie ding oor u dienaar gesê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Want U is God, o Here, en U het hierdie goeie dinge vir my, wat u dienaar is, belowe.