1 Chronicles 18:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verder het Abísai, die seun van Seruja, van die Edomiete in die soutdal, agttienduisend gedood.
Afrikaans (NLV) 2011
Abisai, seun van Seruja, het 18 000 Edomiete in die Soutdal verslaan.
Afrikaans 1933/1953
Ook het Abísai, die seun van Serúja, die Edomiete in die Soutdal verslaan, agttien duisend.
Afrikaans 1983
Abisai seun van Seruja het agtien duisend man van Edom in die Soutvlakte verslaan
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Abisai, seun van Seruja, het die Edomiete in die Soutvallei verslaan, agttienduisend van hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Abisai seun van Seruja het 18 000 Edomiete in die Sout-vallei oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Abisai, Seruja se seun, het 18 000 Edomiete in die Soutvlakte verslaan.