1 Chronicles 18:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het Moab verslaan; en die Moabiete het Dawid se dienaars geword en geskenke gebring.
Afrikaans (NLV) 2011
Dawid het ook die Moabiete verslaan, en die Moabiete het Dawid se onderdane geword en belasting betaal.
Afrikaans 1933/1953
Hy het ook die Moabiete verslaan, sodat die Moabiete Dawid se belastingpligtige knegte geword het.
Afrikaans 1983
Hy het ook die Moabiete verslaan, sodat Moab aan Dawid onderhorig geword het en aan hom belasting moes betaal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het die Moabiete verslaan. Die Moabiete het Dawid se onderdane geword en moes belasting betaal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het ook die Moabiete oorwin. Die Moabiete moes vir Dawid werk en hulle moes belasting betaal vir hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dawid het ook die Moabiete verslaan. As sy onderdane moes hulle aan Dawid belasting betaal.