1 Chronicles 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die kinders van Israel; Ruben, Simeon, Levi en Juda, Issaskar en Sébulon,
Afrikaans (NLV) 2011
Die seuns van Israel was Ruben, Simeon, Levi, Juda, Issaskar, Sebulon,
Afrikaans 1933/1953
Dit is die seuns van Israel: Ruben, Símeon, Levi en Juda, Issaskar en Sébulon,
Afrikaans 1983
Hier volg die name van die seuns van Israel: Ruben, Simeon, Levi, Juda, Issaskar, Sebulon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was Israel se seuns: Ruben, Simeon, Levi en Juda; Issaskar en Sebulon;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die seuns van Israel was Ruben, Simeon, Levi, Juda, Issaskar, Sebulon,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Israel se seuns was Ruben, Simeon, Levi, Juda, Issaskar, Sebulon,