1 Chronicles 2:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Boas was die vader van Obed, en Obed van Isai,
Afrikaans (NLV) 2011
Boas was die pa van Obed. Obed was die pa van Isai.
Afrikaans 1933/1953
en Boas van Obed, en Obed van Isai;
Afrikaans 1983
Boas die vader van Obed, en Obed die vader van Isai.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Boas het Obed verwek, en Obed het Isai verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Boas was die pa van Obed, en Obed was die pa van Isai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Boas was Obed se pa en Obed was Isai se pa.